BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 3 Maart 2025

View descriptionShare
Die rondgaande hooggeregshof in Saldanhabaai is stampvol op dag een van die verhoor van die vermeende ontvoerders van klein Joslin Smith. Spanning bou op onder partye van die Regering van Nasionale Eenheid in aanloop tot volgende week se verwagte begrotingsrede. Die skerp veranderende klimaat is in die kollig op Wêreld Natuurlewedag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 994 clip(s)