BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 25 Februarie 2026

View descriptionShare
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het sy begrotingsrede vroeër vanmiddag gelewer. Die speaker van die parlement, Thoko Didiza, het kort voor hy begin praat het, tong in die kies gesê dat hulle gereed is om 'n begroting te aanvaar om verlede jaar se fiasko te vermy. Godongwana het aangekondig dat belasting nie verhoog sal word nie, maar dat sondebelasting sal styg en dat die petrolheffings weer sal styg. Ons praat met Leonord Willemse, direkteur van AJM, en die ekonoom John Loos van FNB.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 968 clip(s)