Amerika voer wetgewing deur om sanksies teen lede van die Suid-Afrikaanse regering in te stel, terwyl die landbousektor in spanning wag vir die 30%-tariewe om in werking tree, wat deur die VSA ingestel is. Die vlieënier-staking by Flysafair duur voort terwyl onderhandelinge tussen Solidariteit en die lugdiens se bestuur eers weer môre hervat.