BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 21 Julie 2025

View descriptionShare
Die ANC is erg omgekrap oor oudpresident Jacob Zuma se steun aan Marokko se besetting van Wes-Sahara. Honderde staatsdienswerkers sal verder ondersoek word na afloop van leefstyloudits. Die moordbeskuldigde in die saak van die 11-jarige Jayden-Lee Meek verskyn in die hof.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 981 clip(s)