BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 17 Maart 2026

View descriptionShare
Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan borgtog teenstaan in die saak teen die moordbeskuldigde en voormalige lid van die polisie se spesiale taakmag, Matipandile Sotheni. Ekonome waarsku dat Suid-Afrika op ‘n ekonomiese ramp afstuur. 'n Petisie deur 'n besorgde ouer plaas die vergrootglas op die massas huiswerk waaronder skoolkinders toegegooi word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 982 clip(s)