BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 15 Julie 2025

View descriptionShare
Koeberg se eenheid een sal weens noodherstelwerk nie teen die einde van Julie aan die nasionale kragnetwerk gekoppel word nie. Die adjunkminister van polisie sê die polisiediens se werk gaan voort ondanks die korrupsiestorm. Voorkombare, maar potensieel lewensgevaarlike siektes kom al hoe meer voor in ontwikkelde lande. Ons vind uit hoekom.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 982 clip(s)