Wie is professor Firoz Cachalia wat binnekort die amp van polisieminister sal bekleë. Uiteenlopende reaksie op die president se besluit om 'n kommissie van ondersoek na beweerde korrupsie in die polisiediens in te stel. Ons vier vanjaar die 75ste bestaansjaar van SAUK Nuus.