BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 13 April 2026

View descriptionShare
 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,003 clip(s)
Loading playlist
Bendegeweld op die Kaapse Vlakte neem toe ondanks Operasie Prosper. Die publiek het nog tot Mei kans om insette te lewer op die Wetsontwerp op Beskermde Openbaarmakings, wat ten doel het om fluitjieblasers te beskerm. Die African Transformation Movement wil die president in 'n staat van beskuldiging plaas ná die openbaarmaking van die Phala Phala-verslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,002 clip(s)