BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 14 April 2026

View descriptionShare
 
Die geskorste adjunk-metropolisiehoof van die Ekurhuleni-metro, Julius Mkhwanazi, is weer voor die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Die Vryheidsfront Plus vra vir 'n verlenging van die spertyd vir openbare kommentaar oor konsepwetgewing oor die geskiedeniskurrikulum. Families van slagoffers van die Life Esidimeni-tragedie sê hulle hoop dat geregtigheid sal geskied ná die NVG se bevestiging dat die skuldiges vervolg sal word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,002 clip(s)