Julis Malema verskyn in die streekhof in KuGompo vir vonnisoplegging, wat verband hou met sy skuldigbevinding aan die onwettige afvuur van 'n vuurwapen. Uiteenlopende reaksie ná die aanstelling van die oudpolitikus, Roelf Meyer, as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika. 'n Hoërskool in Kakamas op die Noord-Kaap bied leerlinge die geleentheid om reeds op skoolvlak aan 'n landbougraad te begin werk.