Die uitslae van die vier-dag-week se proeflopie in Suid-Afrika word bekend gemaak. Die SKA-superteleskoop-projek in die Noord-Kaap haal sy eerste groot mylpaal, en die ontdekking van 'n reuse see-reptiel se skedel werp lig op dié oerdier se destydse skrikbewind.