Verklaar die provinsie ’n rampgebied, vra boere in die Vrystaat wat gebuk gaan onder die droogte. Vriende en familie van die selferkende moordenaar, Sibusiso Lawrence, reageer op die tragiese gebeure van vroeër die week. Ons hoor van Gerard Moolman, wat tans manalleen die Atlantiese Oseaan in 'n kano aandurf.