Die registrasieperiode vir spazawinkeleienaars en ander informele handelaars is tot Februarie verleng. Siggestremdes word ingevolge 'n hofbevel tydelik van kopieregwetgewing kwytgeskeld. Ontleders in die VSA meen Afrikaleiers kan met reg angstig wees oor die Trump-administrasie se buitelandse beleid.