Die vermeende baasbreine agter ’n ontvoeringskomplot, om buitelandse burgers te dwing om onwettige mynwerkers te word, verskyn in die hof. Gauteng se onderwysdepartement sê bykans alle Graad Eens en Agts se aanlynskoolaansoeke vir volgende jaar is afgehandel. Dierewelsyn is in die kollig op internasionale diereregtedag.