Wie is ek?Wie is ek?

Wie is ek? 10 Januarie 2025

View descriptionShare
 
Bipolêre versteuring is 'n diagnoseerbare sielkundige toestand, wat gekenmerk word deur groot skommelinge in 'n persoon se gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie (lae gemoed) tot uiterste manie (uitermatige, ontoepaslike opgeruimdheid). Navorsing oor dié toestand duur steeds voort, maar 'n kombinasie van medikasie en psigoterapeutiese behandeling (om 'n sielkundige te gaan spreek) kan die simptome grootliks verlig en lewenskwaliteit verbeter. Lise Swart praat met 'n sielkundige oor die uitwerking wat hierdie versteuring op geliefdes kan hê.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende mens 
Social links
Recent clips
Browse 633 clip(s)