Wie is ek?Wie is ek?

Wie is ek? 24 April 2026

View descriptionShare
 
Mense wat sukkel om nee te sê, dra dikwels ’n dieper vrees - dat hulle waarde lê in hoe beskikbaar en goed hulle vir ander is. Ons praat oor hoekom grense soos mislukking voel, en hoe jy dit kan herbedraad sonder skuld. ’n “Moeilike” persoon is nie altyd net iemand anders nie, dit is dikwels iemand wat presies jou eie patrone, vrese of grense uitdaag. Ons ontleed hoe om met “moeilike” mense te werk sonder om jouself te verloor of stil-stil kwaad te word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende mens 
Social links
Recent clips
Browse 632 clip(s)