In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie was. Sy was egter bereid om die min wat sy het te…
26 clip(s)
Loading playlist
Ds. Hendrik Conradie van Virginia vertel van die impak van die groentetuin wat hulle by die Sentrum vir Bejaardes aangeplant het. Ds. De La Harpe le Roux sluit die program af met ‘n kort samevatting oor diensbaarheid.