Wat het jy in jou hand 29 Junie 2025

 
Lizelle de Bruin praat met dr. Stephan Joubert van die E-Kerk en E-Universiteit oor wat ons teologies kan leer oor God se ekonomie van barmhartigheid uit die storie van die weduwee van Sarfat.

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie… 

Social links