Way het jy in jou hand 26 Maart 2023
Lizelle de Bruin gesels met dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge, ds. Rudi Swanepoel van die Andrew Murray gemeente in Johannesburg en ds. De la Harpe le Roux van die Twee Torings gemeente in Bloemfontein as ‘n samevatting van die 13 weke se programme. Die stories van sukses en verandering van…
Wat het jy in jou hand 15 Maart 2023
Juanita van As was deel van die afleggings wat baie mense tydens Covid getref het. Sy het besluit om haar besigheid te vestig op iets waarvan sy hou en waarby ander mense kan baat, en so het Hap-pea Salads sy ontstaan gehad. Juanita versprei nou meer as ‘n duisend slaaie per week.
Wat het jy in jou hand 12 Maart 2023
Wat het jy in jou hand 5 Maart 2023
Lizelle de Bruin gesels met Beverly Ann Baron-Chongo van Mitchelsplein oor die biblioteek wat sy in haar motorhuis vir die kinders van die gemeenskap ingerig het.
Wat het jy in jou hand 26 Februarie 2023
Doekies Johnson en haar man Abraham woon in ‘n HOP-huis in Phesantekraal net buite Durbanville. Hulle gee kos vir die gemeenskap want Doekies vertel dat sy weet hoe dit voel om nie kos te hê nie. Sy moes van ‘n jong ouderdom af self in die asgate vir kos skarrel. Die kosgee lei tot veel meer as net…
Wat het jy in jou hand 19 Februarie 2023
Die Franschhoek Gasvryheidsakademie help om die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika te verminder deur gehalte gasvryheidsopleiding te verskaf aan minderbevoorregte persone in die Franschhoek-area.
Wat het jy in jou hand 12 Februarie 2023
Lizelle de Bruin gesels met An Roets van Malmesbury oor die Bidbeerbediening. ‘n Bidbeertjie sit die boodskap van Jesus (Johannes 3:16) in die hand van ‘n mens wat stukkende, seer en bekommerde mense wil troos en hoop gee. Hierdie is nie gewone gebreide beertjies nie. Hierdie beertjie is toegedraa…
Wat het jy in jou hand 5 Februarie 2023
Die Blou Bus gemeenskapsbediening is 'n geregistreerde Trust Openbare Weldaadsorganisasie wat op die verarmde gemeenskap van Delft fokus, en al langer as 13 jaar met kinders, jeug en gesinne werk om hulle volle lewenspotensiaal te ontsluit. Dr. Izanette van Schalkwyk het die program, Resilient Yout…
Wat het jy in jou hand? 29 Januarie 2023
Mense wat in vervalle hutte en in haglike toestande woon, word siek en sterf weens die gesondheidsrisiko's van hierdie strukture. Die ellendige toestande wurg die potensiaal van mense wat in hierdie haglike omstandighede leef. Sommige hutte het geen vensters nie, en sommige het vensters wat nie kan…
Wat het jy in jou hand 22 Januarie 2023
Lizelle de Bruin gesels met Adri Klindt en ds. Rudi Swanepoel oor die werk wat Huis Jabes doen. Huis Jabes is 'n nie-winsgewende organisasie wat ‘n tydelike tuiste bied aan slagoffers van uiterste mishandeling. Hulle missie is om slagoffers te help genees deur vir elke aspek van hulle lewe te sorg …