Wat het jy in jou hand 4 Mei 2025

 
Ds. Hendrik Conradie van Virginia vertel van die impak van die groentetuin wat hulle by die Sentrum vir Bejaardes aangeplant het.  Ds. De La Harpe le Roux sluit die program af met ‘n kort samevatting oor diensbaarheid.

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie… 

Social links