Juanita van As was deel van die afleggings wat baie mense tydens Covid getref het. Sy het besluit om haar besigheid te vestig op iets waarvan sy hou en waarby ander mense kan baat, en so het Hap-pea Salads sy ontstaan gehad. Juanita versprei nou meer as ‘n duisend slaaie per week.