Wat het jy in jou handWat het jy in jou hand

Wat het jy in jou hand 11 Mei 2025

View descriptionShare
Boesman Loftus, die leierouderling by die Jagersfontein NG-gemeente, en James Ross wat voorheen die leierouderling was, vertel van hulle ervaring van die slikdamramp wat Jagersfontein in 2022 getref het. Dis die storie van ‘n gemeente wat sonder ‘n predikant moes opdaag vir ‘n gemeenskap, want die kerk is só deel van die gemeenskap, en is gewoonlik die eerste plek waar mense gaan soek vir hulp.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Wat het jy in jou hand

    26 clip(s)

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie 
Social links
Recent clips
Browse 26 clip(s)