Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E13

View descriptionShare
 
Ná tien jaar in Amerika, deel aktrise en vervaardiger Dawn Matthews haar dapper reis. Sy en haar man, die draaiboekskrywer Charlie Sapadin, het destyds in Suid-Afrika ontmoet, maar moes die moeilike keuse maak om nader aan sy ouers te trek vir hulle enigste kleinkind. As die kind van 'n tienerma, grootgemaak deur haar grootouers, was hulle huwelik haar enigste model van liefde, 'n model wat die grondslag vir haar eie gelê het. Sy het haar suksesvolle loopbaan in Suid-Afrika opgegee om in ’n nuwe land van voor af te begin. Dawn gesels openhartig oor hoe sy en Charlie mekaar bo sukses gekies het, en die werklike tol wat immigrasie van 'n verhouding eis.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 34 clip(s)