



RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E14
In hierdie episode grawe Solomon en Eloise in die "goud" van 13 meesterklasse oor die huwelik. Hulle takel die internet se donker kant: van die gevaarlike invloed van aanlynblootstelling op ons verhoudings tot daardie absurde stories op sosiale media waarvoor almal oë toemaak, maar waaroor ons moet…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E13
Ná tien jaar in Amerika, deel aktrise en vervaardiger Dawn Matthews haar dapper reis. Sy en haar man, die draaiboekskrywer Charlie Sapadin, het destyds in Suid-Afrika ontmoet, maar moes die moeilike keuse maak om nader aan sy ouers te trek vir hulle enigste kleinkind. As die kind van 'n tienerma, g…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E12
In hierdie episode gesels Tracey-Lee Oliver (46) oor hoekom sy steeds gelukkig, en uit eie keuse, enkellopend is. Sy deel aangrypende stories oor haar grootwordjare, haar diep band met haar Skepper, en die tradisionele voorbeeld van haar ouers se huwelik, waar woorde soos "ek is lief vir jou" skaar…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E11
Hulle ontmoeting was in ’n hospitaal, maar die ware toets het gekom met die geboorte van hulle seun. Ná jare se wag word hulle droom ’n uitdaging toe 'n bloedklont deur die brein, hulle kind gestremd laat. In hierdie hartroerende episode vertel Pastoor Stephan en Renell Bosman hoe hulle vir 21 jaar…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E10
Sy trek Suid-Afrika se grootste sterre aan, maar wie is die vrou agter die fynste kant en couture? In hierdie episode nooi Anel Botha ons agter die skerms van die wêreld van trourokke. Sy deel die kosbare reël wat sy by ’n ou tannie geleer het: "Show what you can and hide what you must." Vind uit w…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E09
Sy is een van Suid-Arika se grootste sterre, maar is self al deur diepe waters, want weke voor haar 40ste verjaarsdag het Sandi Schultz ’n besluit geneem wat haar lewe onherroeplik sou verander. Sy ontbloot hoekom sy aanvanklik die huwelik afgesweer het, en die diep vrese wat sy moes oorkom. Sy ges…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E08
Wat is die geheime bestanddeel van ’n sprokiestroue, wat mense vir jare sal laat gons? Ingrid Johnson, die funksiebestuurder by die ikoniese Babylonstoren, en Constance Stuurman, tuin- en blomkunstenaar, verklap hoe hulle drome bewaarheid, maar altyd met ’n onverwagse kinkel. Behalwe die trou-tower…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E07
Wat gebeur as jy die vrou van jou drome ontmoet, haar trakteer op ’n garage-burger, maar vergeet om haar nommer te vra? Aktrise Bertha le Roux-Wahl en haar man, Karel, lig ná 24 jaar se huwelik die sluier oor hulle twee-weke-reël, die een reël wat amper hulle eerste jaar gekelder het, en hul passie…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E06
Hulle is van dag een af in die openbare oog, maar wat hou die Bergs se huwelik staande? In hierdie kragtige episode deel Hykie en Gerridene Berg hulle unieke reis. Gerridene vertel hoe die Here haar hart vier jaar lank voorberei het op haar rol as vrou, terwyl Hykie die lesse van radikale vergifni…

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E05
Beplan jy jou droomtroue? Mariet van Niekerk, eienaar van BRUIDSGIDS en WEDDING GUIDE, verduidelik hoekom ’n fisiese gids en joernaal onmisbaar bly in ’n digitale era. Ons verken die naatlose skakel tussen die tydskrif en aanlyn-inspirasie, en hoe die WEDDING JOURNAL jou help om alles, van wittebro…