Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E10

View descriptionShare
 

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop sê nie. Met skerp humor en diep gesprekke delf RSG 
34 clip(s)
Loading playlist
Sy trek Suid-Afrika se grootste sterre aan, maar wie is die vrou agter die fynste kant en couture? In hierdie episode nooi Anel Botha ons agter die skerms van die wêreld van trourokke. Sy deel die kosbare reël wat sy by ’n ou tannie geleer het: "Show what you can and hide what you must." Vind uit wat die oorspronklike verrassende rede vir strooimeisies en strooijonkers is, hoe om die perfekte ontwerp te kies, en die geheime truuks wat verseker dat jy op jou groot dag beeldskoon lyk én gemaklik voel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 34 clip(s)