Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E15

View descriptionShare
 

In hierdie kragtige episode gesels die bekende Zane Meas openhartig oor sy 34-jaar pad saam met sy vrou, Megan. Vanaf daardie oomblik wat vir hom  liefde met die eerste oogopslag was,  tot die uitdagings van ’n swangerskap voor hul getroud was, deel Zane hoe een Pastoor se genade sy hele lewe verander het. Ontdek hoe sy passie vir vaderskap gelei het tot die ontstaan van  The Fatherhood Foundation en sy boek, “Daddy, Come Home”. Zane deel die grootste lesse uit sy huwelik en wat noodsaaklik is vir die  fondasie van ’n leeftyd saam. ’n Onmisbare kykie na geloof, herstel en ware liefde.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 37 clip(s)