Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E09

View descriptionShare
Sy is een van Suid-Arika se grootste sterre, maar is self al deur diepe waters, want weke voor haar 40ste verjaarsdag het Sandi Schultz ’n besluit geneem wat haar lewe onherroeplik sou verander. Sy ontbloot hoekom sy aanvanklik die huwelik afgesweer het, en die diep vrese wat sy moes oorkom. Sy gesels openhartig oor haar man, die hartverskeurende oproep wat geen lewensmaat ooit wil kry nie, en die een laaste boodskap wat sy vandag vir hom sou gee as sy nog net een kans kon kry. ’n Rou en eerlike gesprek oor hoekom trou – en rou – definitief nie perde koop is nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 29 clip(s)