Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E03

View descriptionShare
Hoe oorleef ’n huwelik as afstand en hartseer toeslaan? Kim Syster gesels oor haar grootwordjare, haar ouers se egskeiding en hoe sy haar “stukkie vleis” (haar man) in ’n slaghuis ontmoet het. Sy deel die rou werklikheid van ’n langafstandhuwelik en hulle dapper stryd met baarmoederfibroïede. Kim praat openhartig oor die pyn van swangerskappe wat te vroeg geëindig het, en hoe hulle na jare se hoop hulle reënboog-baba verwelkom het. Dis ’n gesprek oor uithouvermoë en God se genade.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 24 clip(s)