Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2/E07

View descriptionShare
Wat gebeur as jy die vrou van jou drome ontmoet, haar trakteer op ’n garage-burger, maar vergeet om haar nommer te vra? Aktrise Bertha le Roux-Wahl en haar man, Karel, lig ná 24 jaar se huwelik die sluier oor hulle twee-weke-reël, die een reël wat amper hulle eerste jaar gekelder het, en hul passie vir die langpad as gesin. Hierdie is ’n eerlike, skreeusnaakse kykie na die lesse wat jy slegs leer as jy vir twee dekades saam die pad verken.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 27 clip(s)