Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie
Trou is nie perdekoop nie

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop sê nie. Met skerp humor en diep gesprekke delf RSG-aanbieder Eloise Cupido en akteur/skrywer Solomon Cupido saam met gaste en luisteraars in die hart van wat dit beteken om lief te hê - en lief te bly. Stories ontmoet raad, kultuur bots met realiteit, en tradisie word bevraagteken. Jy kan uitsien na 
Social links:
ClipsPlaylists