Tegnologie met BlaineTegnologie met Blaine

Tegnologie met Blaine: SAP waarsku teen nuwe verkeersboete-bedrogspul

View descriptionShare
 
6 Augustus 2026: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku motoriste teen 'n nuwe bedrogspul, waar vals verkeersboetes per SMS, e-pos en WhatsApp versprei word. Kubermisdadigers probeer mense onder druk plaas om op skakels te klik, geld oor te betaal, of selfs persoonlike en bankbesonderhede bloot te stel. Ons kyk hoe dié bedrogspul werk, en wat jy moet doen om jouself te beskerm.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en int 
Social links
Recent clips
Browse 71 clip(s)