Tegnologie met BlaineTegnologie met Blaine

Tegnologie met Blaine: WhatsApp-veiligheidsrisiko vir vroue

View descriptionShare
 
3 September 2026: WhatsApp het 'n alledaagse deel van ons lewe geword, maar vir baie vroue kan 'n eenvoudige boodskap of WhatsApp-groep 'n ernstige veiligheidsrisiko word. Daar is toenemend gevalle waar vals werksaanbiedinge op WhatsApp gebruik word om vroue te lok, waarna hulle uitgebuit word. In ander gevalle word vroue in werksverwante WhatsApp-groepe blootgestel aan vreemdelinge wat toegang tot hulle persoonlike nommers en inligting kry.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en int 
Social links
Recent clips
Browse 77 clip(s)