Tegnologie met BlaineTegnologie met Blaine

Tegnologie met Blaine: Hoe vind ondernemings balans tussen KI-innovasie en werkskepping?

View descriptionShare
 
4 Junie 2026: Kunsmatige intelligensie verander die wêreld van werk teen 'n vinnige tempo. Terwyl sommige mense bekommerd is dat tegnologie werknemers sal vervang, wys nuwe ontwikkelings dat KI ook gebruik kan word om produktiwiteit te verhoog, sonder om mense hulle werk te kos. Hoe vind ondernemings die balans tussen innovasie en werkskepping? Wat beteken dit vir die toekoms van werk in Suid-Afrika?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en int 
Social links
Recent clips
Browse 64 clip(s)