'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
65 clip(s)
Loading playlist
11 Junie 2026: Die FIFA-Wêreldbeker lok miljoene sokkerondersteuners van regoor die wêreld, maar ongelukkig trek dit ook die aandag van kubermisdadigers. Van vals kaartjies tot bedrieglike kompetisies gebruik swendelaars die opwinding oor die toernooi om slagoffers te lok.