Tegnologie met BlaineTegnologie met Blaine

Tegnologie met Blaine: Die tegnologie van terugvoerbeheer

View descriptionShare
 

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer 
77 clip(s)
Loading playlist
17 September 2026: Hoe kry jy ’n hommeltuig om veilig deur ’n stad te vlieg, ’n robot om oor ongelyke terrein te beweeg, of ’n vliegtuig om sy vlug te herstel ná ’n onverwagte probleem? Die antwoord lê onder meer in iets wat ingenieurs terugvoerbeheer noem. Blaine Jones praat met prof Japie Engelbrecht, Departementshoof van Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, oor die tegnologie wat help om satelliete, vliegtuie, hommeltuie, robotte en selfs jou elektriese waterverwarmer slimmer en meer akkuraat te laat reageer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en int 
Social links
Recent clips
Browse 77 clip(s)