'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
61 clip(s)
Loading playlist
28 Mei 2026: Kinders van so jonk as vyf jaar kan verslaaf raak aan aanlynspeletjies. Die gevolge op die lange duur kan gedragsverandering en konflik met die gesin insluit. Kuberkenner Rianette Leibowitz praat oor die gevare van aanlynspeletjies.