Die kuberveiligheidskenner, Tony Anscombe van ESET, praat oor die toenemende kubergevare waarmee Suid-Afrikaanse ondernemings daagliks te doen kry. Digitale spesialis Pierre Jacobs praat oor kuberaanvalle en bedrog, en hoe ondernemings hulleself beter kan beskerm in ’n toenemende digitale wêreld.