'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
77 clip(s)
Loading playlist
27 Augustus 2026: 'n 16 jarige van Malmesbury in die Wes-Kaap staar elf verskillende aanklagte in die gesig ná sy inhegtenisneming in verband met die beweerde bedrywighede van 'n wêreldwye aanlynnetwerk, wat kinders seksueel uitbuit. Volgens die redakteur van MyBroadband.com, Jan Vermeulen, begin kontak dikwels op gewone aanlynplatforms.