'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
42 clip(s)
Loading playlist
Kuberkenner Riannette Leibowitz praat oor digitale welstand, en hoe om gesonde digitale gewoontes te implementeer in die nuwe jaar. Die stigter van die Edukite-platform, Ariveend Ven Kateraman vertel wat die paltform behels.