'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
38 clip(s)
Loading playlist
Saurabh Prasad, ’n IT-veiligheidskonsultant, praat oor die kubermisdaadgevaar wat kunsmatige intelligensie kan inhou. Ons kyk ook na vragmotorveiligheid in Suid-Afrika.