Meer as 82% mense in Suid-Afrika het ’n slimfoon. Tegnologie het die potensiaal om ‘n groot impak op die voorkoms van geslagsgebaseerde geweld te hê. Blaine Jones praat hieroor met Murunwa Mashamba van Altron Karabina. Daniella Marais, bemarkingskoördineerder by Eset Suid Afrika, gesels oor kubermisdadigers se nuwe slenters in 2026.