'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
38 clip(s)
Loading playlist
Tradisionele en aanlynwinkels is reeds vol spesiale aanbiedings in die aanloop tot Swartvrydag. Maar - daarmee saam is kubermisdadigers ook slaggereed om verbruikers te teiken wat op soek is na winskopies. ’n Kuberveiligheidskenner gee raad.