'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
47 clip(s)
Loading playlist
Die stigter van TechnoLife Wise Stigting, dr. Marlena Kruger, praat oor Australië se besluit om jong kinders sosiale media te verbied, in die wêreld se eerste ingryping om kinders weg te kry van die verslawende rondblaaiery op platforms soos Facebook, Instagram en TikTok.