'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
42 clip(s)
Loading playlist
Kuberkenner dr. Marlena Kruger praat oor blou lig, elektro-hipersensitiwiteit en sosialemedia-verslawing.