'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
38 clip(s)
Loading playlist
Professor Jean Greyling vertel van ‘n toep wat die lewe van onderwysers kan verbeter. Johan Abrie, die hoof van strategie by My 911, praat oor hoe tegnologie jou veilig kan hou.