'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
38 clip(s)
Loading playlist
Dr. Stephan van der Westhuizen van Boston City Campus praat oor hoe KI universiteite in 2025 verander het. Watter voordele is daar vir studente? Wat is die risiko’s? Wat beteken dit vir die toekoms van leer in Suid-Afrika?