Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manie…765 clip(s)
Loading playlist
8 November 2026: As deel van die UP se taalontwikkelingsplan bied hulle aanleerderskursusse in Afrikaans en Sepedi aan. Daar is ook pedagogiekkursusse oor die skepping van veeltalige ruimtes, en taalbewuste assessering. Ina Strydom praat met prof. Nerina Bosman, dr. Margaret Marggraff en Retha Alberts hieroor. Hulle praat ook oor die groot belangstelling wat spesifiek die Afrikaans-aanleerderskursus ontlok, ook vanuit die buiteland.



