Taaldinge 8 Junie 2025

 
Wat is die herkoms van die woord kenterweer?  En hoekom skryf ‘n mens in Engels White House, maar Withuis in Afrikaans?  Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT beantwoord hierdie en ander luisteraarsvrae saam met Ina Strydom.

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed … 

Social links