TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 6 Maart 2022

View descriptionShare
 
Luisteraars se taalvrae beantwoord.  Ina Strydom en haar gaste, dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, praat onder meer oor die herkoms van “oulap se rooi”; die verskil tussen patrone en koeëls; en of ‘n mens moet praat van Oekraïne of die Oekraïne.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)