TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 30 Mei 2021

View descriptionShare
 
Luister na ‘n geredigeerde weergawe van “Die syfer- en sypelplekke van Afrikaans – ‘n samevatting.” Dit is presies 31 jaar gelede uitgesaai op 30 Mei 1990, en handel oor die variëteite van Afrikaans.  Die stemme van wyle proff. Tony Links en Christo van Rensburg kan gehoor word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)